logo-small2

Sien alles met 1Kyk

facebook twitter

Ek wil my advertensie opstel?

<-- Terug

Hoe stel ek my eie advertensie op?

  1. Klik op 'My advertensies' of 'Kategorieë'.
  2. Kies 'n kategorie wat by jou besigheid pas. 
    (As daar nie een is nie, kontak 1Kyk, dan skep ons een vir jou)
  3. Op die volgende blad, klik 'Ek wil my advertensie hier sit'
  4. Stel jou advertensie op en klik 'Stuur'.
  5. Volg daarna die maklike stappe om jou advertensie op die lug te kry.

Welkom by 1Kyk en Voorspoed!

  • bloemfontein
  • capetown
  • ceres
  • durban
  • george
  • johannesburg
  • knysna
  • limpopo
  • mpumalanga
  • northernCape
  • northwest
  • plet
  • portelizabeth