logo-small2

Sien alles met 1Kyk

facebook twitter

Ek wil meer weet van 1Kyk en .co.za name?

Meer van ons en ons .co.za Name

1Kyk het in 2000 begin om uitgesoekte .co.za name te koop. Eenkyk is daaruit gebore en onmiddellik het besoekers opgedaag! Dit was die bewys dat die navraag na Afrikaans op die Internet reusagtig is. 1Kyk het intussen van 'n klein weblad gegroei na 'n magtige Besigheidsnetwerk. 1Kyk beplan om 2017 'n groot jaar te maak, ons is ook tans besig met 'n multimiljoenrand opgradering. Kyk uit vir die nuwe Eenkyk Netwerk!

Kliek op enige van onderstaande en sien alles met 1kyk!

Bv. as jy
www.loodgieters.co.za of www.restaurante.co.za of www.huisverbeterings.co.za of www.kleuterskole.co.za of www.tandartse.co.za of www.boumateriale.co.za of www.motorstekoop.co.za of www.paneelkloppers.co.za of www.fisioterapeute.co.za of www.drankwinkels.co.za of www.slotmakers.co.za

So het ons elke dag duisende besoekers op al ons .co.za name en webblaaie.

Duisende mense soek moontlik maandeliks na jou besigheid!

1Kyk kry elke dag nuwe adverteerders - tot groot 'Ayoba' van ons duisende besoekers!

Al wat jy nodig het om aan te sluit, is 'n e-pos!
Maak jou besigheid, diens of produk deel van 1Kyk se duisende suksesverhale!

<--Terug na voorblad

  • bloemfontein
  • capetown
  • ceres
  • durban
  • george
  • johannesburg
  • knysna
  • limpopo
  • mpumalanga
  • northernCape
  • northwest
  • plet
  • portelizabeth