logo-small2

Sien alles met 1Kyk

facebook twitter

Hoe veilig is my besonderhede op 1Kyk?

Sekuriteit by 1Kyk

As jy op 1Kyk registreer kies jy jou eie unieke gebruiksnaam en wagwoord.
Net jy kan met jou gebruilksnaam en wagwoord op jou rekening inteken. Dit gee jou alleen toegang tot jou advertensie en profiel.

1Kyk weet dat jy met vertroulike inligting registreer. Daarom het 1Kyk die beste sekuriteit-tegnologie wat op datum gehou word.

Debietorders word verwerk en ingevorder deur Netcash (PTY) Ltd. Hulle is deel van die Sage Group.

Jou maandelikse premie sal altyd dieselfde bly (Geen premie verhogings!)
Indien jy jou advertensie wil stop het ons 'n dertig dae kennisgewing nodig per e-pos.

Op 1Kyk doen ons super adminspan al die sosiale media vir jou!

Blootstelling was nog nooit so maklik nie!

<-- Terug

  • bloemfontein
  • capetown
  • ceres
  • durban
  • george
  • johannesburg
  • knysna
  • limpopo
  • mpumalanga
  • northernCape
  • northwest
  • plet
  • portelizabeth